advertisement
Question
Posted by: LOUISA | 2005/11/27

vitamine

Hi Doc

Hulle het my skildklier in die begin van die jaar verwyder. Ek het ook vir bestraling gegaan. Ek is op 2 x 100 mg Eltroxin per dag. Ek het meer as die helfte van my hare verloor en daar is kaal kolle op my kop. Is daar enige iets wat ek kan drink soos vitamine om weer my haar groei te stimuleer. Dink Dok dit is net n tydelike ding want my hare val nog steeds na 10 maande na die bestraling uit..

Dan kry ek ook snaakse sametrekkings in my gesig. Wat sal dit wees?

Dankie

louise

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Louisa, dit is waarskynlik net tydelik en behoort binne ‘n jaar op te klaar. Ek weet nie waar die trekkings vandaan kom nie en daarom sal die veiligste wees om jou dokter te sien en seker te maak dis nie iets ernstig nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement