advertisement
Question
Posted by: Louise | 2004/12/13

Vir P of Pieter of Johan of wie ookal

Ek het nou weer gaan dink oor waar dinge nou eintlik tussen ons skeefgeloop het en die volgende gevolgtrekking gemaak:

1. Jou onvermoë om te vergewe of te vergeet maak jou lewe eintlik misrabel. Jy sukkel om jou huwelik (en miskien heelwat ander dinge in jou lewe?) te laat werk omdat jy nie bygones kan laat wees wat dit is nie, bygones. Jy loop rond met al hierdie baggage omdat jy nooit laat gaan van iets wat verby is nie.

2. Wonder ek nou net of jy nog nooit iets gedoen het waaroor jy jammer was nie? Sal jy hou daarvan as ander dit heeltyd weer ophaal? My verskoning was opreg bedoel. My pyn en wroeging was / is werklik. Jou onvermoë om dit te aanvaar is nie rede genoeg om dit af te maak as iets wat ek voorhou wanneer ek ander mense wil beledig nie. Ten minste het ek dan redes waarom ek soms te vinnig kritiseer. Wat is jou verskoning?

3. Jy het geen respek vir 'n vrou nie. Dis dan ook waarom jy jaaaaare na jou liefdesteleurstelling nog steeds verwys na hoe "sy haar bene oopgemaak het vir 'n commongat" en dan verwys jy na hulle kind as 'n brat, al was dit 'n liefdesdaad binne in 'n huwelik met 'n man wat sy as iets anders as 'n "commongat" gesien het. Dis dan ook hoekom die "bitch" se verhouding met haar seuntjie vir jou siek, onnatuurlik en onaanvaarbaar is. Soos ek voorheen gesê het, ek hoop jou kinders vind jou kliniese verhouding met hulle genoeg. Ek weet ek sou nie... Meer nog, ek hoop jy is OK daarmee as jou dogter eendag trou met 'n man wat so min respek vir vrouens het soos wat jy het.

4. Dat ek geskei is, beteken nie dat ek noodwendig oorreageer of oorkompenseer om gebalanseerde kinders groot te kan maak nie. Veralgemening... Dieselfde geld vir jou sielkunde swot opmerking. Bly om te sien jy is die selfaangestelde beskermer van Hulle-wat-kak-opmerkings-maak en dan aangevat word daaroor, maar ek sal my opinie lug soos en wanneer ek wil. As jy nie daarvan hou nie, ignoreer my maar gerus. Of beter nog, gee dan raad wat jy dink WEL sal help.

Ek moet sê, ek was nogal geskok in jou driftigheid, maar nou ja, ons wat sielkunde geswot het weet ook nie alles nie, né? Lees ook my reply op posting 13407 in hierdie verband.

Laastens: Al wat ek al ooit gedoen het aan jou was om nie te antwoord op 'n e-mail van jou nie. Redes daarvoor het ek gehad, al het jy seergemaak gevoel daardeur. Kom nou maar oor dit, toe? Dat jy nie een van my grootste fans is nie, is duidelik, maar weet jy wat? Ek kan nie regtig omgee nie. Verskil van my as jy wil, dis jou reg, maar jou subtiele galbraak posts doen niks konstruktiefs vir die ou wat oorspronklik 'n probleem gepost het nie. Probeer jou persoonlike gevoelens oor my daar uit hou, toe?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Sjoe 2.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

13
Our users say:
Posted by: Shaun | 2004/12/14

Who's to good to be true??? P, or me? Hey I'm not to good to be true, I'm just another person struggling through life... slowly. If I had something to object to I would, under my own name, you know that, have done so before. See I'm hurting now coz it seems I'm adding to VM's pain...

Guess I need a break...

Regards,
Shaun

Reply to Shaun
Posted by: me | 2004/12/14

maybe p is shaun, he isafter all to good to be true

Reply to me
Posted by: baby | 2004/12/13

Will say what I want but just not to you. Kidding! You give awsome advise most of the times. Once or twice I thought you get to psyched up by the bunch on here but you handle them well enough. Keep it up. You brighten my days.

Reply to baby
Posted by: lulu | 2004/12/13

LOL Paul. Ek weet dit gelukkig, so jy is veilig. Besides, ek het nog nooit gedink jy is die tipe ou wat nie vir jouself kan praat nie. Ek verander nie my nic nie....nooit nie....maak nie saak of iemand anders van my kan verskil nie. What you see is what you get. Dis hoe ek jou ook opgesom het.

Reply to lulu
Posted by: CP MOM | 2004/12/13

Hey Paul - ek't ook al daai fout gemaak om te dink dis jy op 'n posting, remember?

Reply to CP MOM
Posted by: Paul | 2004/12/13

Jis laat ek net so (al is dit al koesend en loerend oor my skouer) dat ek nie P IS NIE!!!!

Reply to Paul
Posted by: lulu | 2004/12/13

I have done a BA Psychology, but decided long ago not to persue this as a career. I have only hands-on experience on child maintenance, Wonder. That, and the help of a wonderful professor of law at UNISA.

Reply to lulu
Posted by: CP MOM | 2004/12/13

Lulu'tjie - jy's weer lekker aan die brand vandag - netnou kry jy dit weer van een of ander regular nasty!

Reply to CP MOM
Posted by: wonder | 2004/12/13

Lulu, I see you mention studying psychology. Have you studied law too? You sound like a lawyer making a closing argument! HAHA I see lots of your posts on maintenence questions and often wonder if you have some kind of legal background?

Reply to wonder
Posted by: lulu | 2004/12/13

LOL CP MOM... Ag nee, wragtag! Ek raak nou regtig moeg vir hierdie bashing as mens durf verskil van iemand anders.

J: Your Afrikaans is perfect. (o: I got what you were saying, didn't I? My English suck sometimes too. Thanks for the kind words. He did rub me up the wrong way, yes. I guess the mistake I made was thinking that our differences were in the past. My bad. Pressing the "backspace" button on that one. hehe

baby: Yes, I'm lulu too. Thanks for that, and no, you're most welcome to say what you really believe, not just what you think people want to hear.

Reply to lulu
Posted by: baby | 2004/12/13

Agree wif Louise (are you lulu too?) on this guy P. He has a chip on his shoulder the size of a boulder. Know nuffing about the mail, but she was not talking to him. Why he got all abusive and rude towards her does not make sense. She was defending her beliefs. Are we only allowed to say the things other people on here want to hear? What's the point then?

Reply to baby
Posted by: J | 2004/12/13

Hi LuLu

Die pampoen het rerig jou verkeerde knoppie gedruk!!!

Eintlik wil ek se dat jy nie jouself aan hom moet steur nie.Hy kom voor as 'n baie bitter, ongelukkige mens wat neer kyk op alles en almal.

Jy (en ek dink meer as een ander)het baie tyd gespandeer en geworstel om jou punt te maak en ek dink hy is nie die moeite werd nie.

My Afrikaans is so bietjie skeef, maar ek hoop jy verstaan wat ek se?!


Reply to J
Posted by: CP MOM | 2004/12/13

Okaaaaaaay.... sjoe !

Reply to CP MOM

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement