advertisement
Question
Posted by: Sterr | 2007/07/31

Vingers wat "doodgaan"

Hi dok,
Ek het n groot probleem, wanneer dit koud is in die oggend veral gaan van my vingers dood. ek bedoel dood, dit het die "geel doodskleur" en my naels is blou, ek het geen gevoel in hulle nie. ek kan een afkap ek sal dit nie eens weet nie. Ek moet my hande voor n verwarmer hou of in amper kokende water en vryf om reg te kry, dan het ek vir 10-15min pinns and needles in die gedeeldtes wat dood was. Kan jy my asb raad gee oor hoekom dit gebeur?
Dankie vir jou tyd
Groete Sterr

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sterr
Jy kry waarskynlik Raynaud sindroom in jou hande - agv die koue trek al die aartjies bottoe! Probeer om Vit B 3 aanvullings te neem, en gebruik olierige handeroom om die hitte binne te hou. Pasop vir te warm maak soos by 'n verwarmer of kokende water - doen dit eerder meer geleidelik. Bele in 'n goeie paar "thermal" handskoene !

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Pieter | 2015/11/02

Linkerhand se 2 vingers, pinkie en ringvinger het al vanaf omtrent 2012 na 'n nekoperasie begin doodgaan, bly normale kleur. Nou het regterhand ook begin doodgaan. Geen pyn.

Reply to Pieter
Posted by: ANITA | 2015/06/29

Hi My man het dit nou ook die afgelope maand gekry so 3 - 4 keer per dag. Ek het die Raynauds Sindroom gaan google. Dr dink jy ons moet maar dr of kardioloog toe?

Reply to ANITA
Posted by: Sterr | 2007/07/31

Hi dok
Wil net byvoeg, ek is n 42 jarige dame en baie gesond.

Groete,
Sterr

Reply to Sterr

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement