advertisement
Question
Posted by: Screen Clean | 2004/01/16

Vetsak

Hallo

Ek is so vet soos ‘n vark wat kan ek doen is daar dalk ‘n operasie wat ek kan laat doen waarvoor die mediese sal betaal
Dankie vir U hulp

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

SC, as jy so vetsugtig is dat dit ‘n daadwerklike gevaar vir jou in hou, mag die mediese fonds dalk daarvoor betaal. As die antwoord van die volgende som meer as veertig is in jou geval, moet jy jou dokter gaan sien: (massa in kilogram) ÷ (lengte in meter)2
Laat weet maar as jy nog vrae het. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Rodney | 2004/01/16

moenie moed opgee nie. maak 'n besluit - begin en hou daarby.
probeer miskien 'n eeetlusdemper kry wat salt help vir die eerste week of so om net in die regte eet gewoontes te kom. jy moet onthou - ontbyt is baie belangrik. dit kry you metabolisme aan die gang. eet net ietsie klein - een weetbix of enige soort gekookte pap. solan jy afkom - al is dit stadig...maak nie saak nie - net solank jy afkom. jy gaan idt maak - ek het dit ook prober en ja dit werk. probeer alles wit uit sny - wit suiker - wit brood. jy moet 'n bietjie van alles inkry ander begin jy met cravings. hou aan - jy gaan wen.

Reply to Rodney

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement