advertisement
Question
Posted by: Emily | 2007/11/26

Vet op voete

Liewe Dokter Bets

Wil net graag n' vragie vra?
Ek het heel toevallig gesien toe n' groterige vrou voor my op die roltrappe staan dat daar op haar hakke en om die hakke ronde balletjies is wat lyk soos klein vet molekules dit lyk ook geelerig soos vet... Toe vandag heel toevallig merk ek dit ook op by my eie hak en ek is 55kg in gewig, met presies dieselfde vet balletjie soos die vrou wat ek gesien het. Is dit vet?

Dankie
Emily

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Emily
Dit kan klein lipoompies wees (vetkliertjies) as dit onder die vel is, as dit in die harde vel van die hak is , kan dit dalk voetvratjies wees - dis baie moeilik om te sê sonder om te sien!
Mense met hoë cholesterol kry baie keer geel bolletjies op tendons en in die vel (xanthomas)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement