advertisement
Question
Posted by: lizelle | 2007/03/06

Vet of enige iemand

Hi daar.

Ek hoop iemand kan my help vanoggend toe my steffie op staan het haar hare op haar lyf gelyk of sy nat gegooi is met water haar haare staan so reg op, toe ek aan haar vat om te kyk of sy nat is toe sien ek haar hele lyf is uit geslaan met knoppie op haar kop en op haar lyf die hare staan sommer op.

Weet iemand wat dit kan wees wat ek kan afly het sy niks snaaks geeet of gedrunk nie wel sal ek se ek weet nie of sy iets buite gekry het nie.

Wat kan ek doen of wat kan ek vir haar gee.

Baie dankie
Lizelle

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dit klint soos 'n vel infeksie. Sal sal heelwaarskynlik antibiotika en "medicated" sjampoe en salf nodig he. Neem haar asb na u veearts vir behandeling.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: SUN | 2007/03/06

Dit klink snaaks, ek sal ook aanraai dat jy eerder veearts toe gaan. dit is snaaks dat 'n uitslag haar hare nat sal maak? laat ons weet wat die veearts se - ek het ook staffies en stel belang.

Reply to SUN
Posted by: Acineth | 2007/03/06

Gaan na jou veearts.

Reply to Acineth

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement