advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2007/02/27

Verwys: posting 2115

Ek was toe gister by die nuwe GP en tot my verbasing het sy presies dieselfde Hartprobleem as ek en word deur dieselfde Kardioloog behandel! Sy het na my ore gekyk en daar is niks fout nie. Sy het ook x-trale van my nek laat neem (het 'n nekbesering sowat 10 jaar opgedoen) maar selfs dit het normaal terug gekom (behalwe vir nek spasma). So alles dui terug na die hart toe. My bloeddruk was ook normaal: 140/80. Ek sien Vrydag my Kardioloog en sal dan my simptome met hom bespreek.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
OK, dan is dit darem uitgesorteer! Hoop jou kardioloog kan jou hiermee help!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement