advertisement
Question
Posted by: Issie | 2007/02/22

Verwys na 2006:

Kyk asb. na posting 2006. Ek is op 'n Herbalife dieet: Shake in die oggend, later 'n appel en dan 2 snytjies broodjie vir middag-ete en later 'n perske en vanaand drink ek weer 'n Shake. Herbalife is tog gesond, so ek glo nie dit kan skade doen nie. Ek eet glad nie meer lekkergoed die laaste week nie, maar ek bly so moeg en duiselig voel. Is daar 'n verskil tussen "duiselig" en "lighoofdig"?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Issie
Jy kry dalk te min kaloriee in - kry vir jou ketoon stokkies by die apteek - as dit positief wys is jy besig om jou spierweefsel af te breek omdat jy te min energie inkry. Duiselig en lighoofdig is 'n gevoel van jy wil flou word, jy sien sterretjies terwyl dronkheid of vertigo 'n gevoel is van die aarde draai om jou. Ek wonder of jy nie liewer net een shake per dag moet neem nie. Jy moet ook saam met jou broodjie 'n proteien soos lae vet kaas of vleisie inneem. Eet liewer iets soos high bulk bran en 1 koppie vetvrye jogurt in die oggend met 'n appel?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement