advertisement
Question
Posted by: Grietjie | 2007/05/09

Verwys na 1801 "sommer net siek"

Ek het die antibiotika klaar gemaak en die sinus wat moontlik daar was is opgeklaar, want my neus gaan nie meer toe nie, maar die seer oor/kake/nek is steeds daar. My Gp se dit is 'n spersspasma of dan triggerpoint. Ek het nou vir 2 fisios gegaan en sy het vandag geinfiltreer, steeds seer. Dit voel asof my oor vol word en dan brand dit oos vuur en steek kort-kort. Ek kry dit as ek rekenaar werk, Tv kyk, slaap, so ek kan nie agterkom wat trigger dit regtig nie, ek weet net dis damn seer! Enige ander voorstelle?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Grietjie
Probeer bietjie Biral 2 saans neem of vra dokter om vir jou 'n kalmeer pilletjie voor te skryf vir so paar aande - baie keer kners mens op jou tande in die nag en dit veroorsaak die spasma en ook seer TM gewrigte wat na die ore toe verwys. Gebruik ook 'n anti-inflammatoriese middel soos Neurofen. Sit hitte op die areas waar die triggerpoints is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement