advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2008/01/31

Verwys: 1993

Dankie doc.

Dis 'n verligting. Ek het ook 'n idee dat ek beslis simptome van bors-ongemak en pyn sou kry as dit Angina was.

Ek het opgelet dat my hart baie vinnig en hard in my keel klop tydens oefeninge, maar ek het nie iets waarmee ek dit fisies kan monitor nie.

Ek drink soggens MINAMINO, maar het lanklaas 'n Elektroliede toets gehad.

Sal 'n tekort aan Magnesium/Kalium/Kalsium veroorsaak dat ek nie genoeg suurstof in my bloed het nie? Hoe kan ek dit verbeter?

Ek wil nie graag ophou oefen nie, want ek dink tog oefeninge is goed vir die hart spier en dit help as 'n mens bietjie minder gewig het om rond te dra :) ek het 'n BMI van 27 en wil graag daaraan werk.

Baie dankie, hoor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Cornel,
Nee ‘n elektroliet tekort sal nie die suurstof in jou bloed beinvloed nie maar mag spier simptome gee soos krampe en lamheid en swakheid.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement