advertisement
Question
Posted by: didi | 2007/06/13

verwya na 2472

dankie vir die terugvoering doc.ekt my huisdr gaansien en hy het 'n sonar gedoen en weer 'n sist van4cm op my linker eierstok gevind asook knoppe in my bortse.hy sê ek moet pil los en terug gaan gynie toe..ekt my gynie gebel en al wat hy sê is dat ek nie die pil moes los nie.moet ek gaan vir 'n 2de opinie of moet ek my huisdr vra om die gynie te -|- ak en uit te vind wat ek nou moet doen.sal die knoppe self weggaan as ek teruhg gaan op melodene? dankie vir jou raad

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Kommunikasie tussen u GP en u gyn is belangrik en ek stel voor dat hulle met mekaar gesels en dan moet eder u GP of gyn u terugvoering gee. Moeilik om te se wat die "knoppe" is wat u GP gevoel het maar ek dink wat miskien u gerus gaan stel is n twede opinie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: didi | 2007/06/13

baie dankie vir die raad.ek het weer my gp gebel en hy sê dis reg ek kan terug gaan op pil.die knoppe is net hormoon verwant.dit is nie kwaadaardig nie.die pil is veronderstel om te help vir die sist.my gp sê ek moet gynie toe gaan om sist te laat verwyder want die wand van sist is dikker as die een wat ek gehad het in feb07.nogmaals dankie vir jou tyd en geduld.ek waardeer dit regtig baie.ek gaan maar vir veiligheid vir 'n 2de opinie.lekker dag verder.

Reply to didi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement