advertisement
Question
Posted by: Nia | 2008/01/09

Verwagtend!

Hallo

Ek is 6 weke verwagtend en gaan eers volgende weer dokter toe vir ondersoek en in Februarie na ginikoloog.Ek het 'n paar vrae as iemand ASB kan antwoord:

Hoe vroeg kan ek uitvind of dit 'n meisie of seuntjie is?
Hoe vroeg vind hulle uit of dit 1 of 2 of meer babas is?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You will need a scan to answer both questions. A scan should pcik up one or two babies by 8 weeks. Gender is only determined from about 18 - 20 weeks, depending on how the baby is lying.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: peanut | 2008/01/09

Hi Nia!!!

Baie baie geluk!! Ek is nou 11 weke swanger - dis great!!!

So ver ek weet kan hulle op ongeveer 16 weke sien wat die babatjie se geslag is (as hy/sy reg le). Ek was op 6 weke die eerste keer by die ginekoloog en hy het toe 'n scan gedoen en mens kon duidelik sien daar is net een fetus.

Ons het maandag die eerste keer ons kleintjie se hartklop gehoor - dis amazing!!

Baie sterkte!

Reply to peanut

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement