advertisement
Question
Posted by: susanne | 2009/02/06

vertigo

Ek is Maandag met vertigo gediagnoseer nadat ek vir 3 dae geleidelik al hoe meer duiselig geword het. Later het naarheid en braking ook ingetree. Ek het ' n inspuiting teen die naarheid gekry en cinnarizine 75 kapsules om te drink(2 per dag vir 7 dae).Nadat ek dit vir 3 dae gedrink het was ek feitlik ontslae van dronkheid. Dit het egter weer begin(ek neem steds die medikasie en moet nog vir 2 dae drink). Is dit normaal of moet ek weer my huisdr gaan besoek.Op die oomblik is dat amper so erg soos toe ek dr toe is,maar geen naarheid tot dusver.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Susanne

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak by 'n oor, neus en keel spesialis maak, sodat die oorsaak van die vertigo gevind kan word, want op die oomblik behandel jy slegs die simptome daarvan.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ONDERVINDING | 2009/02/09

is jy dalk op Brufen? Drink jy dit...sonder dat jy genoeg geeet het? Kyk of sekere tablette dit nie gee...ek praat van ondervinding...het dit ook gehad.

Reply to ONDERVINDING

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement