advertisement
Question
Posted by: Jeanette | 2004/01/17

Verstyt,gekraak of gebreekte toon

Goeiedag dr.
Ek het op 9 Januarie 2004 my kleintoontjie verstyt, gekraak of gebreek, ek is nie seker nie. Die toon bly geswel en die pyn kom in vlae. Die pyn is nie aaneen nie. Hoe lank sal ek nog ongemak en swelling hê? Is daar iets wat ek kan aansmeer om te help dat dit gouer regkom.

Jeanette

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jeanette, dit behoort binne 3 weke beter te wees. Die beste sal wees om anti-inflammatorika te drink en dit te “strap” aan die res van die voet met Elastoplast™. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/05/11

My groot toon het ek by die hokkie seergemaak. Dit pyn en net my been van die groot toon is blou en opgeswel?? help myy.

Reply to Anonymous
Posted by: elsie | 2015/07/24

Hoe weet ek as my klein tooontji verstuit is?

Reply to elsie
Posted by: Anonymous | 2015/04/12

Ek het 2 maande terug. Pot op my voet laat val drie toone is gebreul hull spalk dit nou al vir weeke by ongevalle op medie kan sulke toone geoopereur word sodat dit vinniger gesond kan word

Reply to Anonymous
Posted by: Aneia | 2013/12/25

hoe weet ek of my klein toon gebreek is

Reply to Aneia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement