advertisement
Question
Posted by: anon | 2007/04/25

versteende sist op eierstok

Ek was by 'n ginekoloog vir 'n roetine ondersoek en daar is toe vasgestel dat daar 'n versteende (my woord ek was te geskok om regtig te luister) sist op een van my eierstokke is en dat dit chirurgies verwyder moet word. Ek wil nie in te veel detail gaan nie maar dit gaan onder alg. narkose verwyder word en ek moes 'n vorm onderteken om goedkeuring daarvoor te gee. Die dokter het my laat verstaan dat hy dalk verplig sal wees om die eierstok heeltemal te verwyder (het blykbaar net een nodig)
Hoekom die goeie Vader dan vir my twee gegee het sal ek nie weet nie. Moet ek gaan vir 'n tweede opinie, en is dit regtig nodig om die ding te verwyder, want hy pla my glad nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If you have a complicated cyst, it has to be removed. There is always a risk of cancer and this can only be determined at the time of removal.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement