advertisement
Question
Posted by: Liesel | 2007/04/13

Verskill tussen sielkundige & sigiater

Ek wil graag weet wat is die verskil tussen n sielkundige en n sigiater. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

ALl three helpful responses are entirely correct ! Thanks, guys

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Blompot | 2007/04/13

Sielkundige - iemand wat gekwalifiseerd is om jou met allerande probleme en issues te help
Psigiater - is 'n mediese dokter wat verder gespesialiseer het in psigiatrie. So hulle kyk ook na die fisiologies (fisiese) aspek sowel as wat 'n sielkundige na kyk.

Reply to Blompot
Posted by: Maria | 2007/04/13

'n Psigiater is 'n mediese dokter wat na sy of haar studies gespesialiseer het in psigiatrie. Hulle kan medikasie voorskryf en doen soms ook terapie.

'n Sielkundige is iemand wat Sielkunde studeer het. Hulle kan baie verskillende tipes werk doen, maar terapie is seker die algemeenste. Sielkundiges kan nie medikasie voorskryf nie.

Reply to Maria
Posted by: Echelle | 2007/04/13

Die een stop jou met pille en die ander een nie, nee nie seker nie :-)

Reply to Echelle

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement