advertisement
Question
Posted by: Renier | 2018/01/15

verloor van hare

Hi Dokter Ek is 33 en ek sien in die middle van my voorkop n plek waar dit lyk of ek bles word. Begin mens nie gewoonlik aan die kante bles word nie kan dit dalk iets anders wees wat dit veroorsaak? Ek sny gereeld hare en elke keer se hulle , hulle kan nie glo my hare groei so vining nie. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/01/17

Hi Renier

Ja, hierdie klink meer soos n moontlike swaminfeksie wat veroorsaak dat jy hare verloor - ek stel voor dat jy na die GP toe gaan vir n ondersoek. Die GP kan jou dan na die velspesialis verwys indien nodig. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement