advertisement
Question
Posted by: Grietjie | 2007/05/11

Verkoue katjie - verwys 511

My katjie nou beter wat verkoue betref, maar dit wil nou lyk asof sy magie nie lekker is nie, hy maaiu kwaai as dit tyd is om te gaan en dit is vandag baie loperig. Hy eet nou al kossies, drink nie meer net melk nie. Wil vandag speisifiek 'kitten' kos gaan koop, sal dit dalk help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Ja dit sal help maar maak dit eers sag met louwarm water en 'n vurk. Gee bietjies op 'n slag. As die maag nie ophou werk nie sal dit dalk nodig wees om hom veeaarts toeteneem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: kitten | 2007/05/15

5 wk katjie, koorsig. Eet darem nog, kry beste kitten kos, op formule melk vir kat

Reply to kitten
Posted by: CHAPPIE | 2007/05/15

Neem hom so gou as moontlik na die veearts, hy moet sy inspuitings kry anders gaan hy nie ouer word as 2 maande Die veearts sal ook vir hom iets gee vir die loop magie. Hy het moontlik wurms,die dat dit pynlik is en jy sal geskok wees wat daar uitkom na die ontwurming medisyne. Ek het 'n toy pom gekoop by 'n goeie bekende teler en het hom natuurlik onmiddelik veearts toe geneem vir sy inspuitings. Na die ontwurming medisyne het hy van wurms ontslae geraak wat soon 'n groot bol gras gelyk het, ek het groot geskrik en kon nie dink dat dit uit die klein hondjie kon kom nie, maar sedert dien gee ek hom gereeld ontwurming medisyne, neem hom veearts toe op die regt tyd en hy is springlewendig gesond en ek geniet hom baie. So as jy jou katjie wil behou sal ek sê neem hom veearts toe so gou as moontlik - Dis die moeite werd. Hoop jou katjie is nou al beter en gesond..

Reply to CHAPPIE
Posted by: SUN | 2007/05/12

Moet nie vir hom koei melk gee nie - dit kan sy maag omkrap. Hoe oud dink jy is die katjie? Het jy hom al by die veearts gehad vir inspuitings teen katgriep ens. Dalk moet hy ook ontwurm word. Ek is bly jy gee vir hom 'n huis - ek hoop hy word gou beter.

Reply to SUN

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement