advertisement
Question
Posted by: Grietjie | 2007/05/09

verkoue katjie

Sondag oggend het daar 'n baba katjie by ons huis aangekom, sy neus loop, hy nies en sy ogies dra. Ek het hom met 'n spuit begin melkies gee en hy is al lekker tuis in die huis, maar nog verkoue, ek het vandag antibiotika by Vet. gekry, pille, hoe gee ek dit vir die arme dingetjie in?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Van die pille kan met kos gemeng word maar die meeste kan agter in die keel afgedruk word. Gee dan 'n bietjie water met die spuit om te help met sluk. Hou ook die ogies skoon met watte en louwarm water - skoon stuk vir afsonderlike oe.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: christa eloff | 2015/12/10

Ek het ñ klein baba katjie gered want die ma hrt haar weg gegooi. Op die stadium het ek net beesmelk wat ek haar kan gee. Sy is 2 weke oud. Die ogies dra verskriklik. Sodra sy klaar geslaap het dan is haar ogies toe. Dan vat ek maar ñ watte met lou water om die oop te kry. Ek het haar ook al gebad met net lou water. Wat kan ek nog doen met haar ogies wat so dra. Ek het nie geld om haar vee arts toe te vat nie.

Reply to christa eloff
Posted by: Anonymous | 2014/07/24

My kat is 4mnd oud en het erg verkoue, het als probeer. Naste veearts is amper 200km van my af. As iemand my raad kan gee hoe om my kat te help laatweet my asb op (Marilize32@gmail.com) tx

Reply to Anonymous
Posted by: annie | 2007/05/11

Die maklikste manier: Vat die katjie aan sy nekvel (soos wat 'n mammie kat hom sal dra) en trek die koppie op. Die bekkie sal outomaties oopgaan en sit dan net die pil agter in die keelgat. Sterkte

Reply to annie
Posted by: Carol | 2007/05/09


Did the vet give you kitten milk?? please dont use cows milk, it isnt suitable for kittens at all.

Are the pills in tablet or capsule form ??? if in tablet form crush with a little pamper or something similar , if its a capsule ..pour out the powder into the pamper .

OR take kitty back to the vet and ask him to show you how to put it down his throat ..its not dificult .. gently wedge his mouth open drop tablet down throat and close his mouth without obstructing hs nose and gently rub his throat ...

Reply to Carol

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement