advertisement
Question
Posted by: hekkie | 2008/06/05

verhouding

ek wil graag weet ek werk al jare saam met n vrou daar was nog ooit iets tussen ons gewees nie .Tot onllangs toe sy gesien het dat ek amper dood was en sy het dit gesien maar gelukkig het ek toe niks oorgekom nie. Maar na die voorval het als verander en ek verstaan nie hoekom nie was dit skok of wat gaan dan aan .Die probleem is ons is beide getroud help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I entirely agree with Maria. You're both married, so any relationship is unacceptable, unless and until you are both divorced and free

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Maria | 2008/06/05

Julle is albei getroud, dus los haar uit! As jy 'n nuwe verhouding wil begin, skei eers van jou vrou. En moenie dan met 'n getroude vrou sukkel nie. Hoe sal jy voel as jou vrou so optree?

Reply to Maria

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement