advertisement
Question
Posted by: ellem | 2004/11/19

vergrote hart

my doktor se my hart is vergroot en het my longe aangetas. ek hoes verskriklik baie. kry koud . sit nog steeds voor die verwarmer in hierdie verskriklike hitte wat ons op die oomblik in die kaap het.

ek dra nog steeds my truie so koud kry ek elke dag. wat kan dit wees ek is tans op medikasie onder die staatshospitaal.
ek slaan nou ook knoppies uit op my arms, en het baie gewig verloor. was weer woensdag by die hosptiaal en hulle se behalwe dat my hart vergroot is daar niks anders fout is nie.
nou wil ek weet waarom kry ek dan so koud. ek eet baie maar verloor steeds gewig. en bly moeg

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ellem, die klink soos hartversaking of kardiomiopatie. As jy by jou dokter kan uitvind wat die presiese diagnose is sal dit dalk makliker wees vir my om jou vrae te beantwoord. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Sonet Montgomery | 2016/03/03

Hallo ek wil net graag hoor my verlofde het epilepsy en het gisteraand inmekaar in getrek ek het egter gedink hy het n beroete gehaat hy was vanogend by die dokter en hulle het gese hy het n vergrote Hart is dit iets wwarvoor ek moet warry iets wat ek kan doen of wat??

Reply to Sonet Montgomery

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement