advertisement
Question
Posted by: neltjie | 2004/11/07

Vergrote bors

Ek is 23 jaar oud - het baba van 9 maande. Na swangerskap het regterbors skielik begin groter word. Borsvoeding was slegs 2 weke. My Dr. reken dis die pil - hy haal my van Yazmin af vir 2 maande wat einde Nov. is. Huidig nog geen verskil dat dit kleiner word. Was gestuur vir Mammogram - geen fout gevind nie? Kan dit hormone wees. Wil teruggaan op pil want is bang vir 2de swangerskap.
Wat kan rede vir borsvergroting wees? en adviseer asb!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Neltjie, die algemeenste oorsaak is waarskynlik ‘n infeksie of inflammatoriese toestand. ‘n Mammogram sal waarskynlik niks wys nie – ‘n sonar is ‘n beter opsie want jou borsweefsel is te dig vir ‘n mammogram. Jou dokter moet ook toets of daar nie iets met die prolaktien-hipofise as verkeerd is nie. Die beste sal wees om eerder ‘n chirurg te sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement