advertisement
Question
Posted by: bekommerd | 2007/03/20

Verdunde Baarmoederwand

Ek was vir 2 jaar op Triphasil, vir die afgelope 4 maande bloeie ek sonder ophou, miskien maks 3 dae as ek gelukkig is hou ek op. Ek het 'n ginekoloog gaan sien en hy het aan my gesê die rede vir my aanhoudende bloeding is omdat Triphasil my baarmoederwand verdun het. Hy het my na Biphasil oorgesit maar die bloeding het nogsteeds nie gestop nie, ek het na hom terug gegaan en ek is nou op Nordette en hy het ook vir my vir 10 dae op Primolut gesit. Die bloeding het nou gestop, maar ek is bekommerd oor die dun baarmoederwand, kan dit probleme veroorsaak as ek besluit om swanger te raak en beskadig Nordette nie my baarmoederwand verder nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The thinning of the womb lining is reversible and should not affect pregnancy.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Martie | 2016/04/25

My dogter sukkel om swanger te raak.Hulle stuur haar vir n scan en dit wys sy het n kliei agter die brein.Die rede vir scan haar prolactin in bloed was baie hoog.Sy is op mediskasie.Die pille is om melk op te droog maar help ook om die porlactin minder te maak.Sy het Vrydag wakker geskrik my n lae pyn soos asof haar pms moet begin.Sy gaan toilet toe en na sy haar afvee sit die stukke goed op papier.Sy het bloed laat trek negatief.Mar se dit kan stukke wees wat van baarmoeder kom.Is dit normaal..

Reply to Martie
Posted by: zanelle | 2013/12/10

Ek was vandag by my ginekeloog oor dieselfde probleem. ek was 3maande op die spuit en toe weer 3maande. ek bloei nou al vir 3weke aanmekaar en het die aakligste steek pyne by my bekken. My wand is verskriklik dun en ek het n grooterige sist. Het ook nou postoval gekry. Hoop regtig dit werk.

Reply to zanelle
Posted by: ^^^ | 2007/03/23

my afrikaans isn't very good. i had a similar problem with the lining of my womb was thin due to taking the pill. I was put on Postoval and after 3 months there is difference. My cycle is now back to normal for the first time since i was teenager. Talk to your doctor about it. It isn't a contraceptive and there is a possiblity of getting pregnant.

Reply to ^^^
Posted by: lisa | 2007/03/22

Hi bekommerd
Ek was ook op triphasil en het soms bloeding deur die loop van die maand gehad en dit het ook my baarmoederwand verdun. Ek is ook nou op Nordette, en dit het definitief verbeter. My ginekoloog het my op 'n maand se estrogeen pille gesit om die baarmoederwand weer te verdik, dit is niks om oor bekommerd te wees nie, regtig.
Sterkte

Reply to lisa

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement