advertisement
Question
Posted by: bekommerd | 2007/04/10

ventro-suspensie en swanger

hello- 1stens : baie dankie vir al jou wonderlike raad!!
2dens: My eerste kind is so 3jaar terug deur keisersnit gebore en so 6maande later moes ek 'n ventro-suspensie ondergaan omrede my baarmoeder plat geval het. Ek is nou weer 6weke swanger en wil net graag weet of daar moontlik enige probleme kan wees agv van my baarmoeder?

Dan laastens -ek ondervind bietjie infeksie, ek het nou gister agtergekom dat ek 'n wit afskeiding het en my rug pyn oor my niere - ek was by die hospitaal se ongevalle en die dr op diens het metrogel vaginal gel voorgeskryf, maar is dit veilig genoeg om te gebruik, terwyl ek swanger is. Ek het vir die gp genoem dat ek swanger is?

baie dankie
bekommerd

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The ventrosuspension could cause some pain as the ligaments stretch as the womb grows but there should not be any serious problems.
It is probably best to avoid medications, including Metrogel, till after 12 weeks.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement