advertisement
Question
Posted by: Lady | 2006/10/25

Vel uitslag

ek het 3 kolletjies tussen my borste so groot soos n 1c dis rooierig, juik en as ek tan dan raak dit rooier. Dit is nie smetterig nie. Dit lyk soos klein skulver kolletjies op my vel. Ek het al erens gelees dit is as jy sweet en daar is wrywing van jou onderklere teen dit. Is daar iets wat ek daar kan aan smeer. n Dokter het al skilfer sjampoo voorgesel maar dit werk nie. Help asb!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Dit klink vir ma na 'n swaminfekise. Dit is baie kenmerkend dat die plekkies rooier raak na sonblootstelling. Dit is darem nie iets ernstigs nie. Dit kan ook die rug en soms die arms aantas. Die gesig is feitlik altyd gespaar. Gaan koop Canesten room en wend dit tweekeer per dag aan vir 'n paar dae. Hopelik verdwyn die uitslag. Die infeksie is altyd geneig om te herhaal.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement