advertisement
Question
Posted by: Danie | 2005/12/07

Vel sklifer

More doc

Ek het amper dieselfde probleem as Nitro. Die gejuk is op die basis of stam van my Penis en rondom. As ek dit krap dan verlig dit die gejauk maar dan is daar 'n sekere graad van pyn nie baie nie maar daar is. Ek het ook al Normospor gebruik en geen resultate gesien nie is daar enige iets anders? Nadat ek die area gekrap het is daar 'n hoeveelheid velskilfers wat agterbly. Dit lyk amper soos 'n kors wat vor op die vel en as ek dit krap, krap ek dit af. HELP ASB!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

HI Danie,
Dit kan 'n fungus infeksie plus ekseem wees, die fungus irriteer die vel - iets soos Daktacort werk goed maar jy moet laat jou dr kyk en vir jou 'n voorskrif gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement