advertisement
Question
Posted by: Tessa | 2007/08/24

Vel probleem

Ek sukkel vreeslik met my vel en is al moeg om alles te probeer.
Ek is 22 en het iets soos aknee net op my gesig, nerens anders nie veral op my ken en langs my kakebeen af. Ek was by my gp en het vir my diane voorgeskryf maar ek wil graag swanger raak en as ek dit gebruik is my kaanse 0 om swanger te word. Is daar iets ander wat ek kan gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tessa

Dankie dat jy health24.com besoek het.

As jy wil swanger raak, is daar ongelukkig geen orale medikasie of topikale medikasie wat jy veilig kan gebruik nie. Ek stel voor dat jy Diferen Gel gebruik, aangesien dit relatief veilig gedurende swangerskap is. Die ideaal sal wees dat jy 'n kursus Roacutan gebruik, maar dit is totaal gekontra-indikeerd in swangerskap.

Groete


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement