advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2007/05/24

Vel kanker?

Ek het 2 "merkies" in my gesig - naby oog/wangbeen (wit punte). Al hoe ek dit kan beskryf: dit lyk soos puisies, maar dis al daar vir seker 2 weke en dit is nogal hard en wil nie uitdruk as ek daaraan druk nie. Kan dit dalk vel kanker wees? ek kom omtrent NOOIT in die son nie...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Waarskynlik nie - dit is dalk verkalkte talgkliertjies - gaan na 'n skoonheidsalon en kyk of hulle dit vir jou kan uithaal?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Wilhelmina Broodryk | 2014/11/22

My man het rooi vlekke op sy bene dit is seer en jeuk baie kan dit vel kanker wees

Reply to Wilhelmina Broodryk

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement