advertisement
Question
Posted by: Feetjie | 2005/01/07

Veilig

Wanneer voel mens veilig in 'n verhouding ?
Wanneer aanvaar mens die ander mens voel soos jy ?
Wanneer kry mens daai securiteit ?

Ek gaan met 'n wonderlike man uit. Hy doen alles reg. En net as ek dink hy gaan my nie uitvra vir 'n sekere geleentheid nie dan doen hy dit. Ons sien mekaar gereeld. Ons sien niemand anderste nie. Maar ek is so bang iets gebeur iewerste.

Ek kan tog nie aan hom karring om my sekerheid te gee nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Counselling

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Lin | 2005/01/07

Ek is seker dat as jy eers jou verlede moet uitsorteer. Jy kan 'n sielkundige gaan sien, of net oop kaarte speel met jou nuwe liefde. Dis nie maklik om als van jou self mee te deel met iemand nie. Veral nie als op een slag nie. Vertel hom net dit en wat jy gemaklik voel op die oomblik. Soos die tyd verby gaan en julle mekaar beter leer ken, sal dit makliker gaan. En eendag is eendag dan dink julle albei terug en kan nie glo dat julle voorheen sonder mekaar kon klaarkom nie! Sterkte!

Reply to Lin
Posted by: Feetjie | 2005/01/07

Nog nooit nie. Die probleem le by my verlede.

Reply to Feetjie
Posted by: Shaun | 2005/01/07

Neem die man op sy woord, dis al... doen hy anders as wat hy se??? Het hy al so gedoen?

Reply to Shaun
Posted by: Feetjie | 2005/01/07

Baie dankie Shaun dis net dat ek al so teleurgestel is in my lewe mens mans en dat hulle een ding se en dan iets anders doen.

Reply to Feetjie
Posted by: Shaun | 2005/01/07

If he's giving you no reason to worry, why worry??? You know what they say, it's good to be careful, but be careful what you wish for...

Reply to Shaun
Posted by: Feetjie | 2005/01/07

Ek verstaan nie jou antwoord nie en voel ook dit beantwoord nie my vraag nie. Ek dink jy dink dalk ek is iemand anders.

Reply to Feetjie
Posted by: Blue Eyes | 2005/01/07

Discuss your fears with Porra. Try not to live in fear. Be the best person that you can be, the rest should fall into place. Things may happen that you have no control over, deal with them if and when they happen.

Reply to Blue Eyes

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement