advertisement
Question
Posted by: *** | 2003/03/17

Vedere toetse?

Hello Doktor,

Ons probeer nou vir 11 MAANDE. Sperm telling en “Laparoscopy” uitslae wys dat niks verkeerd is nie, ovuleer elke maand. Hoe lank sal Dokter voorstel moet ons nog wag voordat ons vir vedere toetse gaan? Is daar ooit vedere toetse om voor te gaan?

Baie, baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

***, dit klink nie asof daar nog toetse nodig is nie. Alles klink normaal en julle behoort swanger te word nog in hierdie jaar. As julle nie teen die einde van die jaar swanger is nie, moet julle maar iemand gaan sien in verband met ‘n geassisteerde bevrugting. As julle net kan ontspan en liefde maak soos konyntjies, behoort julle swanger te word :-). Ek weet dis ‘n geykte stelling, maar dis die waarheid. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement