advertisement
Question
Posted by: Sharon | 2004/10/26

Van watter ouderdom raak 'n hond op hitte

Ek wil net weet hoe oud 'n is voordat sy vir die eerste keer op hitte gaan? Candy (my worshond) is nou 8nmnde oud en sy was nog nie op hitte nie. Dan wil ek ook weet, wat kan ek maak sodat sy nie die huis en banke moet bemors nie, sy bly bedags buite (as dit nie reen nie) en in die aande bly sy binne in die huis.
Moet ek haar kennels toe vat vir daai tyd? Of kan ek haar laat regmaak voordat sy op hitte gaan?
Baie dankie
Sharon

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

U kan haar dadelik laat regmaak, dis veilig en gesond en voorkom latere probleme soos melkklierkanker en baarmoederinfeksies. Sy sal nou enige tyd op hitte kom, so laat doen dit so gou moontlik.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Danie | 2004/10/27

Gewoonlik raak honde op 6md op hitte,vra jou vearts of hy haar kan reg maak.

Hoop jy kom reg.

Reply to Danie
Posted by: Carol | 2004/10/26

She is going to come on heat anyday now ... rather have her spayed because if u leave her outside u are going to have every male dog in the district coming to visit and u will also have a litter of puppies to eal with .

Reply to Carol

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement