advertisement
Question
Posted by: Griet | 2007/12/13

Vaginitis

Hi Doc
Ek skryf maar vir doc ook so 'n kort weergawe van my probleem miskien kry ek gouer reaksie (het vir gynaedoc volledig geskryf). Ek het nou al meer as 'n maand lank infeksie in my vagina (labia). Ek het 2 kursusse fluconazole gebruik en gebruik tans Bulgaarse yoghurt wat ek aansmeer en drink Vaginal forte 'n probiotika. Beter so 2 dae dan weer terug. Geen Baarmoeder en eierstokke meer, 43jr. oud, geen hvt omrede kanker in famielie. HELP ASB

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Griet
Probeer esterogeen room vaginaal - dit word nie in die bloedstroom opgeneem soos die pilletjie nie, en baie keer is die vaginale sellagie so dun agv lae esterogeen vlakke dat dit nie meer die vagina kan beskerm nie. Mens kry so plastiese pypie by die salf waarmee jy dit kan afmeet - 'n dosis elke 2 de dag behoort genoeg te wees. Hou ten minste 'n paar weke aan daarmee, daarna kan jy dalk so een keer per week aansit.
Hoop dit help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lala | 2007/12/14

Hallo Griet

Ek het ook so 3mnde terug gesukkel met infeksie en het dieselfde pille as jy gebruik en het ook nie gehelp nie. Ek het einde ten laaste Canesten room gekoop wat ek met die plastiek buisies toegedien het asook Culturelle vaginale kapsules wat jy ook van onder af insit met 'n plastiek aplicator met slapenstyd. Dit het vir my gehelp.

Groete,

Reply to Lala

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement