advertisement
Question
Posted by: BANG EN BEKOMMERD | 2003/12/09

VAGINA

DOK. MY VAGINA LYK BAIE SNAAKS DIT BEGIN MY EGTER TE PLA
DAAR HANG 'N LOS STUK VEL BY MY VAGINA UIT DIT IS EGTER NIE 'N MOOI PRENTJIE NIE. EK HET NOG NIE VOLLE SEX GEHAD NIE MAAR MY VRIEND GEBRUIK SY VINGERS MAAR ALLES DOEN ONS BO ONS KLERE. DIT IS AL DIE JARE SO EN DIT LYK NIKS MOOI NIE. KAN EK DIE LOS VEL LAAT AF SNY OF HOE WAT KAN DIE OORSAAK WEES EK HET OOK NOG NOOIT IETS IN MY VAGINA INGEDRUK NIE MAAR HET BAIE MET MY "CLIT" GESPEEL... BANG EN BEKOMMERD HELP.ASB

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageTeen expert

Hi bang en bekommerd

Almal se vaginas lyk anders. Ons het buite lippe en binne lippe. Vrouens se binne lippe hang soms uit soos 'n los stuk vel, dit is normaal.

Die vagina is 'n wonderlike ding!


So moenie bekommer nie en geniet jou seksualiteit.

Tanya

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Ez | 2003/12/18

dam and i thought only guys were hung strung about the the looks below.

Reply to Ez
Posted by: baby | 2003/12/13

o ja...jy se dat jy al baie gemasturbeer het. Ek het al agtergekom dat as ek baie masturbeer is die vel rondom my clitoris effens geswel en hang partykeer buite die buitenste lip uit..dalk dieselfde met jou

Reply to baby
Posted by: baby | 2003/12/13

As jy nog bekommerd is kan jy altyd na 'n vroue dokter of ginekoloog toe gaan sodat sy kan bevestig dat als reg is en dat jy gerus sal wees. Ek's ook seker dat alles normaal is. En as jy na 'n dokter toe gaan hoef jy nie skaam te wees nie- hulle het al in hulle werk honderde-selfs duisende vaginas gesien- goed wat baie erg lyk, en hulle sien 'n klomp pasiënte op 'n dag so hulle sal beslis nie vir jou onthou nie. So al is jy dalk baie skaam is dit net nog 'n roetine ondersoek vir die dokter.



Reply to baby

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement