advertisement
Question
Posted by: CV | 2007/08/13

Uriene probleem

So 'n ruk terug het ek ontsteking in my prostaat gehad, my GP het my op pille gesit wat ek vir vyftien dae moes gebruik,wel dit het gehelp en ek is reg.Ek ondervind toe dat ek my blaas omtrent elke 10 min moet leegmaak, ek is terug na die dokter en hy het gese ek het 'n blaas infeksie,weer pille, nou is dit asof my blaas die heeltyd vol voel,al gaan maak ek hom leeg,na 'n min.voel dit asof hy weer vol is,partymaal moet ek "druk" om te kan urineer,en dan is dit seer en soms brand dit.Wat kan dit wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo CV
Jy kan dalk 'n bietjie vergrote prostaat he wat die simptome veroorsaak - het jou dokter fisies die prostaat gevoel met sy vinger? ( ja ek weet dit is vrek ongemaklik maar dit is baie nodig..!!) Dit is nie goed dat daar gedurig probleme is met urinering nie - as dit so aangaan moet hy jou liewer verwys na 'n uroloog. As mens nie jou blaas goed kan leegmaak nie, bly daar bietjies bietjies urine in die blaas oor wat net kieme kweek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: H | 2007/11/27

Ek het geweldige pyn in my penis, my regter nier en my regter testikel. Die uroloog se dit is ontsteking in my prostaat. Ek drink al vir 3 weke sy medikasie, maar dit verbeter nie. Ek urineer moeilik en as ek omgang het is dit seer. Het u dalk raad vir my.

Reply to H
Posted by: anxious | 2007/08/13

Post your reply as a new posting otherwise CD wont see it.
Refer to the same subject.


Reply to anxious
Posted by: cv | 2007/08/13

Baie dankie vir die antwoord, ja hy het dit ondersoek met sy vinger,indien dit nie opklaar in 'n week nie sal ek beslis vra om 'n uroloog te gaan sien,nogmaals dankie

Reply to cv

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement