advertisement
Question
Posted by: Danie | 2007/07/24

Uitslag en Insullien

My buurman kry daagliks insullien-inspuitings vir diabetes. Hy kry die laaste tyd rooi/pienk vlekkies op sy bobene en arms en hy vermoed dat dit tekens is dat hy allergies begin word vir die insullien. Dit jeuk ook effens. Kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Danie

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is ongewoon vir 'n persoon om 'n allergiese reaksie vir insullien inspuitings te ontwikkel. Ek stel voor dat hy die area waar die insullien ingespuit word, soveel as moontlik afwissel (tussen die buik en bobene). Hy moet asseblief net nie sy inspuitings staak nie.

Hy kan 'n room soos Anthisan gebruik vir die behandeling van die uitslag.

Groete


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement