advertisement
Question
Posted by: Dagbreek | 2006/10/24

Uitslag a.g.v. deoderant!

My man kry uitslag op sy vel nadat hy deoderant gebruik het; met die gevolg hy dra nie deoderant nie en hy sweet vreeslik gedurende die dag. Wat kan ek maak? Hy will ook nie na 'n dermatoloog gaan nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Begin deur die deodorant te stop. Deodorante bevat substanse wat bekend is om die vel te irriteer. Gaan na die apteek en vra vir 'n kleurlose en reuklose Mitchum produk. Dit mag die antwoord gee. Ek weet van baie mense wat baie goeie resultate met die produk gekry het. Die alternatief is 'n middel met die naam van Driclor. Die middel moet korrek gebruik word. Lees die voubiljet. Die middel is slegs by sommige apteke nog beskikbaar.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement