advertisement
Question
Posted by: leona | 2004/10/24

uitslag

Ek het twee weke gelede met 'n ketone diet begin wat die volgende insluit: 1 inspuiting daagliks, Multi vitamiene pille,Gel Vita pille, Calcimag, Vitamine C.

Die aanbeveling was 'n glas lou water met suurlemoen sap in die oggend en in die aand.

Ek het met bogenoemde begin, die suurlemoen sap, die inspuiting 1 Multi vitamien pil en een Gel Vita toe die uitslag begint 'n verskriklike rooi uitslag wat jeuk. Ek het die aan die ander pille gedrink na drie dae was die uitslag baie erg en het ek alles gestop. Ek het kortisoon pille en salf gebruik wat toe gehelp het. Ek het weer met die diet begin en die uitslag het ook weer begin maar nie so erg soos die eerste keer nie, die uitslag is 'n rooi kors en lyk soos galbulte en juk baie. Die uitslag is net op my bo bene en lang my arm holtes.

Ek is 'n psoriase lyer en weet nie of dit dalk 'n psoriase aanval is of slegs 'n alergie nie.

Kan ek alergies wees vir die Vitamiene inspuiting of pille?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Leona, die beste sal wees om uit te vind presies wat in die inspuiting is want dit klink soos ‘n allergie en ek twyfel of jy allergies is vir vitamiene. Laat weet my as ‘n nuwe vraag en dan neem ons van daar. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement