advertisement
Question
Posted by: Tigger | 2006/11/09

Two cats fighting

Aandag: Cybervet,

Ek het twee manetjies katte een is n' gemmer kat die ander een is n' kruising tussen n' siamese kat en iets anders. Ek het my gemmer kat vir sewe maande by ander mense gelos om op te pas want die kompleks wat ons voorheen in gewoon het mag jy nie diere aangehou het nie. Ek het toe die gekruisde kat gekry voor ons na ons nuwe tuiste verhuis het, dus het die gemmer kat en gekruisde kat nie saam grootgeword nie. Beide katte woon nou by ons maar hulle baklei vreeslik krap mekaar dat die bloed soms loop.
Ek klap hulle op die sitvlakke soms om hulle uitmekaar uit te kry ek het dit nou meer maale begin doen om die probleem te probeer oplos. Hulle beskadig ook soms my meubels soos hulle baklei. Het julle dalk raad oor hoe om die probleem op te los.

Groete.
Tigger.


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dit is hartseer wanneer hulle so baklei! Kry 'n Feliway Vapourizer - dit is soos 'n muskiet afweermiddel apparaat wat 'n mens by die elektriese prop inprop and dit gee dan kat feromone af wat sal help om dit katte te kalmeer. 'n Mens kan ook 'n water bottle of water pistool gebruik om hulle nat te spuit - op die manier weet hulle nie dat dit u is wat hule uitmekaar maak. Hulle kan dalk in hulle eie kamers gelukkig wees e elke nou en dan na ander kamers deur loop. Gee hulle kos afsonderlik en plaas sand bakke op aparte plekke vir hulle.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: SUN | 2006/11/09

IS DIE KATTE REGGEMAAK? DIT SAL DALK HELP.

Reply to SUN

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement