advertisement
Question
Posted by: Landi | 2005/12/14

Tweeling se longe

My tweeling is op 36 weke gebore - ek het ook steriods vir hulle longe gekry - 4 inspuitings - dink U ek sal probleme met hulle longe kry in die winter etc. soos per die voringe vraag - Hulle was nie in Neonatal of niks nie, het 2.5 en 2.6 geweeg. Wil maar net weet wat om te wagte te wees. Hulle is groot en sterk babas. (eet my uit die huis uit!!)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Hallo Landi

As jou kleingoed nie eers in die NICU was nie, is die kans skraal dat hulle long probleme gaan hê, want dit is gewoonlik verwant aand suurstof oor ‘n langtermyn. Die tweelinge wat ek ken wat joune se beskrywing pas, is gesonde, gewone babas en kry verkoue en griep soos enige ander. Hulle kanse is nie groter vir long probleme nie. Jy behoort rustig te kan slaap, maar hou maar die kos gesond en gee vitamienes.

Vriendelike groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement