advertisement
Question
Posted by: Gogga | 2004/10/12

Trust - Dis lekker

Wil graag iets deel met julle.

Ek het 'n trust issue gehad vir 6 maande en die my verloofde vertrou nie en sy het my nooit 'n rede gegee nie maar nog het ek altyd iets gesoek om haar te blameer.Alles ondat ek 'n ongelukkige huwelik van 13 jaar gehad het waar ek soos hulle se used and abused was.So dis narmaal om so te voel tot jy vrede maak met die hede.Ek het so pas vrede gemaak daarmee dat my verloofde baie lief is vir my en dat sy my nie sal verneuk nie,ons deel so baie dinge en het so baie op die spel om te verloor as een van ons die pad duister word,nie finansieel nie maar 'n kind van drie en ook 'n stabiele verhouding van 7 maande.Ons altwee het baie hard geval in die lewe en ons het mekaar op gehelp en geleer uit die verlede.
Daar was in die begin so baie issues van alby se kante af maar met harde werk het ons 'n ma se sukses gemaak,'n stabiele verhouding ons is altyd saam,maak kos saam,maak die huis skoon en spandeer tyd saam in die aande by ons seuntjie.

Ek het agter gekom as 'n mens nie die ander persoon 100% gee nie maar net 80% sal hy/sy vir ander 20% op 'n ander plek gaan soek,so ek probeer my bes in elke dag se take,liefde en ons verhouding 100% te gee dan kan ek relax want ek het alles menslik moontlik gedoen en as dit gebeur die ander persoon gaan soek groener weivelde dan kan ek maar net lag en se ek het my bes probeer en alles gegee.

Ek het vrede gemaak net die trust issue en ek voel so verlug en sien vir so veel meer kans in my huidige verhouding.

Laaste :'n Verhouding is soos 'n plantjie as hy nie genoeg water en aandag kry nie gaan hy dood!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Sounds like excellent progress, Gogga. And talking of that plant, I sure wish we'd get some rain round here, where we've had a drought for far too long !

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: lulu | 2004/10/12

Bly om te hoor dat dit goed gaan met julle plantjie. (o:

Ek het ook eendag gehoor dat mense altyd praat van die "vuur" is nie meer in hulle verhouding nie, maar hulle hou na die eerste rukkie op om stompe op die vuur te gooi en dan is hulle ewe verbaas as hy vrek.

Sterkte vorentoe en dankie vir die positiewe terugvoer.

Reply to lulu
Posted by: Shaun | 2004/10/12

Hi Gogga,

Wise words. I guess a lot of the time we are forced to learn things the hard way, but we make a difference in how we decide to face it, or do we allow it to take over our lives... We work hard at somethings but we seem to be lax when it comes to our lives.

Thank you for sharing this with us, & I hope you carry on finding happiness within yourself.

Regards,
Shaun

Reply to Shaun

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement