advertisement
Question
Posted by: Ekke | 2008/11/25

Trotse Premie Mamma

My premie (32weke) is nou 9 jaar oud en het gisteraand drie diplomas by die Skool se prysuitdeling gekry, Twee vir akedemie en een vir Kultuur. Glo dit of nie, hulle word groot en maak ons so trots. " Take heart"  premies is harde werk maar dit is elke sekond werd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Beste Ekke
Dankie dat jy dit deel - dis nodig om te weet hulle word ook groot.
Groete
Welma

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anoniem | 2008/11/25

Veels geluk ek dink mens sit meer in omdat jy al die negetiewe stories rakende premature babas hoor. Myne is ook 9 jaar oud en het 1 vir akedemie, 1 vir junior skaak kampioen gekry. Ek sou nie 10 jaar terug gedink het hy sal dit maak toe ek al op 16 weke bedleend was a.g.v. dreigende miskraam.

Reply to Anoniem

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement