advertisement
Question
Posted by: Andre | 2004/11/05

Trombosis

Ek is twee jaar gelede geoppereer asgevolg van Mesentriele Trombosis , wee nie of ek dit reg uitgespreek het nie. Ek's van toe af op Waffirin wat elk elk dag gebruik. Ek het nou weer die dokter gaan sien asgevolg van 'n gedurige pyn op my maag. Hy het gese dis die Wafferin wat dit veroorsaak. Is daar enige iets anders wat ek kan gebruik om my bloed dun te hou. Die dokter het nie iets anders voor geskryf nie. Wat kan ek doen om seker te maak dat ek nie weer hierdie probleem het nie.

Andre

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Andre, jy kan jouself daagliks inspuit of wag vir die nuwe “super warfarin” wat in die pyplyn is. Jy moet ne seker maak dat jou dokter reg is oor die maagpyn storie – my advies is om eerder die chirurg te sien en seker te maak. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement