advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2008/06/09

Triglycerides

Dokter

Ek lees dat een van newe effekte van insulien weerstandigheid
verhoogde vet in die bloed is (triglycerides). Hoe lyk dit. Ek het op die internet iets gesien wat soos `n sagte ronde klein swelsel lyk.
Kleur rooi /pers. As mens so iets kry op jou buik, sal dit ooit weer weggaan ?
Ek lees ook dat suiker `n groot gif is. Is daar `n spesiale dieet wat jy kan volg buiten die medikasie vir insulien weerstandigheid ?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerd
Die persrooi letsel wat jy van praat kan dalk 'n angioom wees wat mens met laser moet verwyder. Dis basies 'n nie-kankeragtige vergroeisel van 'n bloedvaatjie.
Vir insulien weerstandigheid moet mens 'n diabetiese dieet volg. Kyk op die health24 website onder DIET vir inligting vir 'n diabetiese dieet/
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement