advertisement
Question
Posted by: Lavender | 2004/09/29

Toets vir ovulasie

Hi almal

Wil net graag weet wanneer mens die progesteroon bloed toets moet doen om vas te stel of jy ovuleer? Ek het 'n redelike 28/29 siklus. Doen mens dit tydens ovulasie of later?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It is a confirmatory test for ovulation.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: nina | 2015/04/22

Hi Wil hoor as die 2de strepie nie so duidelik soos die eerste strepie Is nie moet n mens eers wag? Mens sien hom duidelik maar nie so helder soos eerste ene nie.

Reply to nina
Posted by: yoelandie | 2013/08/04

Hi kan n ovulasie toets swangerskap optel kan hy wys as jy swanger is

Reply to yoelandie
Posted by: EDT | 2004/09/30

Ella, van watter toets praat jy? Die Fertile Focus Kit?

Reply to EDT
Posted by: Ella | 2004/09/29

Hi

As jy die toets koop wat by apteke beskikbaar is, sal daar aanwysings in die boksie wees.

Hulle sê presies vir jou wanneer om die toets te doen. Hoeveel dae na jou menstruasie.

Die eerste keer wat ek die toets gebruik het, het ek swanger geraak. Sterkte!

Jy kan natuurlik ook jou apteker of dr vra om jou te help as jy nie die aanwysings verstaan nie. Maar dis baie maklik.

Sterkte

Ella

Reply to Ella
Posted by: Jessica | 2004/09/29

My gynae told me between day 21-23 of your cycle, I sure this is on a regular 28 day cycle,

Jessica

Reply to Jessica

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement