advertisement
Question
Posted by: Francis | 2004/10/19

To Marlene

Môre jong

Ek weet nie of ek dalk jou posting gemis het nie, maar wat het jou dokter toe uitgevind oor jou niere? Het jou toetse al teruggekom.

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

*

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Francis | 2004/10/19

Ek gaan Donderdag 15:30 na Fetal Assessement Centre toe. Ek kan ook nie wag nie. Verder gaan dit regtig goed. Baba beweeg baie en pa en boeta het al gevoel hoe ons skop.

My man gaan gelukkig Donderdag saam en is darem nou by die huis na al sy trips.

Jy moet asb vir my laat weet hoe jou 3D scan gaan.

Groete

Reply to Francis
Posted by: Marlene | 2004/10/19

HI

Nee, ek het nog niks gehoor nie. Ek het gister gebel maar hy was baie besig so hulle het gese hy sal my tien teen een nie later as vandag bel nie. Sal jou laat weet wat aan gaan. Verder hoe gaan dit met jou? Wanneer gaan jy weer doc. toe? Ek gaan more oggend vir my 3D, kan nie meer wag nie ek hoop net ons kan haar gesiggie sien.

My Man is al weer weg vir werk en kom nou eers die einde November terug hy mis al die ondersoeke. Hy was sover net by een. Dit maak my sommer moedeloos.

Wel hoop jy het n lekker dag.

Reply to Marlene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement