advertisement
Question
Posted by: Disa | 2004/10/27

To Klippies

Wat het van jou geword ? Is jy ok ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
Our users say:
Posted by: Disa | 2004/10/28

Ek is bly om te hoor dinge is nou reg. Ja as jy iemand lief het, kom vergifnis maklik, ek is veral bly dat jou kinders ok is. Hulle is so onskuldig en weet jy hulle gaan groot word en dan sal jy besef hoe trots jy op hulle is.

Ek was ook al in 'n soort gelyke posisie, en ek is bly dat ek die lewe nou op my oudag in 'n ander lig sien. Ek was ook telke male deur 'n man verneuk. Vandag lewe ek net vir my kinders wat al getroud is. Dit gaan nie altyd maklik met hulle nie, maar ek is trots op hulle. Nou het ek kleinkinders wat die lewe vir my net nog meer plesier verskaf. Hulle is die middelpunt van my lewe.

Is jy 'n jagter ? Ek is nou wel 'n ou vrou, maar ek gaan gereeld 'n bietjie bos toe, nie net om 'n bok te skiet nie, maar soms net om op 'n klip te sit en te besef daar is iemand groter as ons.

Ek hoop die gedagtes wat so by jou gespook het, sal nooit weer by jou pos vat nie, en as dit wel weer gebeur kyk in jou kinders se ogies en dink - hulle kan dalks as hulle groot is vir jou ook soveel plesier verskaf soos myne vir my.

Hoop al die nare gedagtes pak hulle tasse en verdwyn.


Reply to Disa
Posted by: A | 2004/10/28

Good for you Klippies - may all go well with you and your kids in the future.

Reply to A
Posted by: Klippies | 2004/10/28

Baie dankie vir julle ondersteuning. FB, ek is 'n man. Ek het nog altyd die siening gehad dat groot probleme groot oplossings nodig het. Vrydag het alles tot 'n punt gekom. Ek weet nog nie presies hoe ek voel nie maar terwille van innerlike vrede gaan ek aan met my lewe en ek glo dat alles sal regkom, dis net 'n geval van werk om weer my vertroue terug te kry maar dit hang nie alles net van my af nie. Wanneer jy iemand baie lief het, dan kan 'n mens baie dinge vergewe. My gesprek met die ander man Vrydag het baie dinge en gevoelens verander en ek weet niks sal verder gebeur nie.

Reply to Klippies
Posted by: Shaun | 2004/10/27

Hey Klippies,

Thank you for the feedback. I am glad of the decision you took. It is difficult to lose trust in anyone, but just now that now that they have lost your trust, they need to work real hard if they want to earn it again. Otherwise, as you say, just don't let it get to you. You've done your best, you've done nothing wrong. Just carry on being the bigger person & not letting them get to you by hurting your emotions.

Remember, trust is earned, not given away freely.

Good for you man.
Cheers,
Shaun

Reply to Shaun
Posted by: Casey | 2004/10/27

Hey Klippies!
What a relief. Man, you are powerful to overcome your feelings like that. I am soooo proud of you and I really hope that you live your life to the fullest.
You deserve it so much!
You're an inspiration, Klippies. Hang tough.

Reply to Casey
Posted by: FB | 2004/10/27

Hmmmm....ja ek wonder nou ook..... "klomp mans na n wildsplaas toe".....klippies jy moet maar vir ons se wat jy nou eindelik is hoor!!!!!!! :)

Reply to FB
Posted by: Snooks | 2004/10/27

Erm..wag nou eers...is klippies nie 'n man nie???

"klomp mans na 'n wildsplaas toe"

Vra maar net.....

Reply to Snooks
Posted by: PARIS | 2004/10/27

Glad to hear that you're doing well Klippies.

Keep going strong Girl. You made the right decision. I take my hat off to you.

Respec'

PARIS
XXX

Reply to PARIS
Posted by: Klippies | 2004/10/27

Hello Disa.
Baie dankie dat jy omgee. Ja, ek is OK. Ek het so bietjie tyd nodig gehad om my kop reg te kry. Nadat ek almal se briewe gelees het, het ek gaan sit en dink oor alles. Ek was die naweek saam met 'n klomp mans na 'n wildsplaas toe en het dit geniet want dit was weg van alles af. Ek was baie kwaad/teleurgesteld toe ek op die forum geskryf het en wou wraak neem. Dit sou nie reg wees om ander mense te vernietig nie, veral nie die kinders nie. Glo dit of nie, maar ek en die mense betrokke het telefonies kontak gehad en na 'n lang gesprek het ek gesê ek sal dit daar los. Ek glo dinge sal eindig maar my vertroue het 'n helse knak gekry.

Reply to Klippies

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement