advertisement
Question
Posted by: CP Mom | 2005/12/06

TO: Jules

Thank you

Love Mom

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Frusty | 2005/12/06

Ek is nou so bly dat jy my gese het. Shame, man. Dit klink asof sy baie onredelik is. Nie lekker nie, want dit maak nie saak wat jy dan se of doen nie, gaan dit verkeerd wees. My Ouma was so met my ma. So ek ken die soort mens. Toe my ma eers dood was, toe was sy eers jammer, maar dan was dit te laat. Maar toe begin sy eers met my, en ek het my lekker geruk met haar en sy los my toe uit. My Oupa het haar ook lekker regesien. So ek weet wat jy se. Dit is jou ma en jy wil dit situasie nie so he nie maar wat anders moet jy doen?

Reply to Frusty
Posted by: CP Mom | 2005/12/06

Baie jare se pyn en hartseer ek's nooit goed genoeg nie en en was nie betrokke in my lewe nie en en en te veel dinge..........

Toe laas jaar ou kersaand kuier ons by sus in Roodepoort sy drink te veel val 3 keer en toe ek wil ry na G en haar gaan aflaai by my huis soos laaaankal bespreek is kak sy in haar broek.

Ek sou tot 12uur by sus wees en dan na G want hulle gaan eers midnight mass toe en dan 2uur sou ons mekaar by sy huis kry

En ek's inni kak want ek los haar alleen - jy sien sy moes by my sussie se huis gebly het nie by my nie MAAR toe laaik my sussie nie die idee van my ma se hond by haar hond nie, toe laat sy haar by my kom bly.....

Toe ek se nee dis lankal vooraf gereel. Toe se sy nou los Ne dan ten minste toe se ek neeeee want daars pressies vir haar ook by G...toe's ek kak en ek voel niks vir my familie nie en en en sy bel my ander sussie om haar te kom haal en sy slaap die aand saam die sussie in die komune.

Maar jy sien ek's die een wat haar naweke in pta gaan besoek het en apteek toe vat en uiteet en en en toe G op die scene kom is ek meer by hom as by haar naweke en sy moet maar bietjie self sien en regkom....

Ag dis net jare se "my nie liefde gee nie" wat opgehoop het. Daai aand het ek gelukkig niks gese nie want ek was nugter ek moes ver ry. Net my sussie gebel en gese dat my ma haar mind verloor het en sonder rede op my afgegaan het.

Volg ogg. kers ogg toe bel my ma en se EK HOOR EK'T JOU 'N KLOMP GOED TOEGESNOU - wat se nonsens is dit....ek't saam g en die kinders gesit en gesels op die bed en net besluit...bogger dit en die foon dood gedruk en dit was dit.

Jy sien wanneer ek met haar te doen het is daar ALTYD iets wat krap en sy maak my seer - so ek't besluit ek't dalk nie 'n ma nie maar ek't ook nie pyn nie.

Jy ken van iemand probeer impress jou hele lewe lank en dit net nie regkry nie? Wel dis een van daai gevalle.

Sorry ek't dit probeer kort hou.

Reply to CP Mom
Posted by: Frusty | 2005/12/06

Ek weet dat jy en jou ma nie praat nie, maar ek weet nie hoekom nie.

Reply to Frusty
Posted by: CP Mom | 2005/12/06

Jy ken seker nie my en my ma se storie nie...............

Wens ek't so 'n ma gehad.

Vir myne voel ek tikkel tokkel...sad ne?

Reply to CP Mom
Posted by: Frusty | 2005/12/06

Aaag, shame, CP MOM. Sy het seker a baie bedrywige dag gahad. Seker maar ook die warmte. Ek weet, ek raak ook moeg as dit 'n warm dag was.

Ag, ja wat. Ek het al baie in my lewe gehuil en seer gekry, dit is hoekom ek party keer 'n bietjie kwaad raak vir mense wat nie kan sien hoe gelukkig hulle eintlik is nie. Ek is net bly dat ek daar was en het elke oomblik wat ek kon saam met haar spandeur.

Reply to Frusty
Posted by: Jules | 2005/12/06

It's my pleasure you really did not deserve that....Good luck

Reply to Jules
Posted by: CP MOM | 2005/12/06

Stoei maar jong!

Ne't gisteraand aandete ge-eet en toe se sy "slaap" en sowaar daar trek sy my en wil bed toe en dit 7uur! Ek't haar gemis die res van die aand.

Verder ok.... wou net se jou storie oor jou ma het my baie geraak.

Liefde Ma

Reply to CP MOM
Posted by: Frusty | 2005/12/06

Daar's jy, CP MOM. Hoe gaan dit met Ne vandag?

Reply to Frusty

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement