advertisement
Question
Posted by: Jemma | 2004/11/17

To CP-Mom

Jy is baie stil nie gister-aand se fliek:-)

Het jy toe gaan fliek? Hoe voel jy vandag? Minder skuldig of worstel jy nog oor wat jy met jou 2 kerels moet doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

16
Our users say:
Posted by: blackbird | 2004/11/18

ek kom saam ...ek kom saam ...ek kom saam ......wanner ry ons ...

Reply to blackbird
Posted by: CP MOM | 2004/11/18

Ja Lila i've thought of that gay thing - but damn I just cant hee hee

Thanx for the support all.

G is going on his coffee date this morning..... Hope its so k*k! His sister phoned me last nite this is "so unlike him" and she cant understand and and and

I don't know what to do sit and wait to hear from him ? Go to Sun City with a girl friend ? hmmmm Cancel the booking ?

ag f*kkie toggie !

Reply to CP MOM
Posted by: Lila | 2004/11/18

Hey CP Mom
Sorry to here that the male species has let you down again. Do they all have rocks in their heads?! How can they possibly let such a stunning woman escape their grasp?

But I guess if they weren't so doff they would be women huh?
hee hee
Some days I really wish I were gay, men are just too hard to understand and deal with sometimes...

Reply to Lila
Posted by: NLM | 2004/11/17

CP MOM, mag ek maar my opinie lig oor jou omstandighede---jy weet, n kind is nie vals nie en voor jy ooit in n ernstige verhouding betrokke raak, maak seker jou kind en die man kom goed oor die weg===nie vir 1 of 2 of 3 maande nie, ten minste 6 of meer, want die meeste mans sal maak of hulle dol is oor jou kind om jou hart te wen, maar intussen irreteer die kind die dinges uit hom en as jy eers getroud is, het jou kind al sy/haar hel.

Luister maar na jou kind se " GUT FEELING " as dit by n man kom. Onthou n goue reel===EERDER EENSAAM EN GELUKKIG AS TWEESAAM EN ONGELUKKIG.

Reply to NLM
Posted by: CP MOM | 2004/11/17

Ek het R eerste gevra hy moet werk en kan nie wegkom nie !!!!!

Damn - ag ek gaan my beste vriendin vra en ek en sy en charne kan 'n jol hê !

Reply to CP MOM
Posted by: CP MOM | 2004/11/17

Ag ou H ons het mos maar almal ons goeie en slegte dae..... maar nou ja ek hoop sy date is hondk*k maar weer probeer sal ek nie want as hy terugkom na my dan weet ek mos ek's nou weer okay tot hy iemand anders interessant kry ?

Ek't 'n feeling hy soek 'n moedertjie vir sy kinders want hy't gistet gese as ek nie oor die weg kom die naweek met sy kinders nie is dit verby want sy kinders se geluk is vir hom belangriker as sy eie.

My kind is vir my die belangrikste het ek nie genoeg om mee te cope nie ??? hmmmm ?

Ek's mislik, en de mo*r in op die oomblik. Verskoon my maar mense - sal more weer nice wees :-((

Reply to CP MOM
Posted by: Jemma | 2004/11/17

Jammer om te hoor dinge het nie uitgewerk met jou en G nie maar ek is bly dit net nou gebeur voordat dinge dalk te vêr gevorder het.

Luister maar wat R vanaand sê en miskien moet jy hom maar 'n kans gee. Jy het tog nou die bespreking by Sun City, gebruik dit:-)

Reply to Jemma
Posted by: Mindful | 2004/11/17

Ag CP Mom! Sorry it went awry there... At least you're gonna have an excellent weekend at Sun City. Just remember the sunblock! (I know I sound like a mommy now...but this fair-skinned person has had a few sore lessons!)

Reply to Mindful
Posted by: H | 2004/11/17

CP mom
Ek voel nou sommer so terrible vir al die slegte woorde wat ek jou kant gegooi het gister.
Dont give up, Mr Right is out there somewhere...

Reply to H
Posted by: lulu | 2004/11/17

Ag nee dammit. Wat gaan aan met die mans??

Ek dink ek sal saam met jou gaan. 'n Lekker wegbreek by Sun City klink vir my net reg. Ons kan heeldag skinner oor hoe moeilik mans die lewe vir hulle self kan maak soms. (o;

Sy koffie date gaan crap wees. Ek glo so met my hele hart. Antwoord van nou af al sy kommunikasie met "Sorry, I deserve better!"

Reply to lulu
Posted by: CP MOM | 2004/11/17

NEE C OP " LOVESMS" en ek begin nou dink dis erger...

ja mona hy gaan k*k voel as sy wat ook van LOVE SMS is nie so oulik is soos op sms nie want ek werk in die timeshare bedryf en die booking is op my naam gemaak ek kry dit verniet so hy en sy freakin 3 kinders oor wie hy toesig het moet maar lekker by die huis sit en hy moet vir hulle verduidelik hoekom.

Girls any takers om saam te gaan ? 'n hele 3 slaapkamer unit ! hee hee - en by my is daar nie 2nd chances nie been down that road to many times.....

Reply to CP MOM
Posted by: C | 2004/11/17

CP Mom - Mag ek vra of jy hierdie mans op Internet dating sites ontmoet het? Dink maar net aan my eie ondervindings met dit..

Reply to C
Posted by: Mona | 2004/11/17

Ah no dammit!! Ek bet sy "date" gaan more lekker kak wees, en dan gaan hy vinnig terug kruip na jou toe!

You deserve better, kak man!

Reply to Mona
Posted by: CP MOM | 2004/11/17

Ek het nie saam met R gaan fliek nie want ek wil openlik en eerlik wees met almal. Hy wil 'n exclusive verhouding hê en kom my vanaand sien om te chat.

Ek gaan nie saam met G Sun City toe nie. Hy's die een wat vir my gesê het ons moet nie die kinders aan mekaar voorstel voordat ons seker is van mekaar nie. En vanoggend vertel hy my hy gaan op 'n blind date more oggend vir koffie......

en 'n sms : u will always have a special place in my heart, but u deserve better..... ja ja ja ja lag maar lekker julle !

As my lewe nie 'n gemors was nie, was ek nie hier nie. Die enigste dink wat ek weet is ek doen alles in my vermoe om my kind alles te gee en gelukkig te maak. Dis net nie aldag maklik so alleen nie en mens wens maar om iemand spesiaal te kry wat jou sal bystaan... maar nou ja not for me !

Ja daar is van julle wat julle sal verlustig in my bollie maar nou ja ek val seker in die gat wat ek self gegrawe het.

Dankie vir julle wat verstaan: Lulu, Mona, CP Adult, Cookie, Shaun, blackbird, Paul.

Reply to CP MOM
Posted by: Mona | 2004/11/17

Ha ha, ek voel lus om vandag so paar mense hier te slaan dat die snot soos kruisbande oor hulle skouers hang!!!!

Reply to Mona
Posted by: DEMON | 2004/11/17

JONG SY IS NOU EERS BESIG OM DIABLO MET HAAR ALTER EGO OP TE DONS!!!!

Reply to DEMON

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement