advertisement
Question
Posted by: sarie | 2008/06/06

TLC WELLBEING CLINIC

Hi dok

Dra u kennis van die TLC WELLBEING CLINIC en hulle metodes of van vetjies afstand te doen? Sou u hulle aanbeveel?

Dankie

Sarie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Sarie
Beste Sarie
Ek het nog nie iets gelees oor die TLC Wellbeing Kliniek of hulle metodes van gewigsverlies nie, maar jy kan self oordeel of die dieet wat hulle gebruik gebalanseerd is, of nie. Vra hulle wat hulle dieet behels en as dit a) baie laag in energie is, of b) 'n hele kosgroep uitsluit (veral koolhidrate), of c) allerhande ongewone reëls voorstel (soos net eet op sekere tye, ens), dan sal jy weet dit is nie 'n goeie idee nie. Die beste en veiligste manier om gewig te verloor is om 'n gebalanseerde, lae-vet dieet te gebruik en baie aërobiese oefening te doen (liefs elke dag). Dit kan jy self doen sonder om baie geld te spandeer op spesiale klinieke.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lumpy | 2008/06/09

Hi Sarie,
I payed, got the diet and began, only to find that it was very restrictive, you cut out all fats and most carbs. No milk or yoghurt allowed either. Trust me on this, rather go see a dietician who can give you a balanced diet that you will enjoy and it will cost you less!

Good luck

Reply to Lumpy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement