advertisement
Question
Posted by: mandy | 2007/12/04

thyroid fine needle biopsy

Ek moet bogenoemde ondergaan vir n nodule on thyroid. Ek het ook simptome wat lyk na multiple scleroses( my eie diagnose). Skerppyne in linkeroog en skerp kramppyne in sagte weefsel van linker nek en allerhande sensasies in lippe, ooglede, pyn beweeg soms in linker skouer en soms snaakse gevoel in linkerarm. Het die simptome al konstant van February 07. Is dit veilig om biopsy te doen terwyl ek al hierdie simptome het, sal dit nie senuwees skade aandoen nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mandy,
Die biopsie sal nie enige effek op jou ander simptome hê nie, maar ek dink regtig nie jy moet jouself diagnoseer met Multipele sclerose nie - dit is 'n baie ingewikkelde diagnose en daar is heelwat ander (behandelbare)dinge wat eers uitgeskakel moet word. Vra eerder jou GP om jou te verwys na 'n neuroloog vir daardie simptome.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Charmaine | 2009/05/21

I' ve been diagnosed with multiple scleroses after a week Unitas hospital, several tests and a brain scan. A cortisone injection once a week was perscribed. Still waiting for medical aid to approve. What are the side effects.

Reply to Charmaine
Posted by: Johnny | 2008/12/17

What is the cause and symptoms as I get a family member visiting

Reply to Johnny
Posted by: cecilia | 2008/10/09

HI EK SUKKEL VREESLIK MET PYNE IN MY BENE, DIT VOEL SOOS SPIERPYNE, VANAF MY HEUPE TOT BY MY ENKELS, DIS SOMS SO ERG DAT EK NIE DIE EEN BEEN VOOR DIE ANDER KAN SIT NIE. DIE PYN RAAK WERKLIK ERG VERAL AS EK BAIE BEWEEG, GEEN PYNPIL HELP HIERVOOR NIE EN EK HET OMTRENT AL ALLES GEDRINK, SOMS PYN MY SPIERE OOR MY HELE LIGGAAM OOK VERAL HIER BY MY SKOUERS EN MY BORSKAS. EK HET PURTHY SE SIEKTE GEHAD TOE EK 8 WAS EN IS NOU 40. X-STRALE VERLEDE NOV 07 HET GEWYS DIE HEUPE IS NOG INTAKT, EN EK PROBEER ALBEI HEUPE OPPAS. IS DAAR ENIGEEN WAT DALK KAN HELP MET INLIGTING OOR WAT DIT DALK KAN WEES, EK HET GEDINK DIS DALK DIE KOUE, MAAR DIS NOU HEERLIK WARM EN DIE PYN BLY

Reply to cecilia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement